Wie is Didi Potgieter

Leer my ken

SKRYWER:  Vandat ek kan onthou skryf ek liefdesverhale in my kop, maar ʼn finalejaarsopdrag het my gedwing om dit op papier te waag. So het Leer my Liefhê, my heel eerste Romanza die lig gesien. Daar het die skryfgogga my gebyt en het ek nog 22 ander liefdesverhale geskryf. Ek…