Liefde_vir_’n_vuurvreter

2 thoughts on “Liefde_vir_’n_vuurvreter

  1. Goeie dag.
    Ek is Marléne Esterhuizen van Potch.
    Afgetree en versot op mooi boeke. Ek het Liefde vir ‘n vuurvreter by iemand gekry. Dit in ‘n dag gelees tussen my take. Dit was so mooi die storie, humor en sommer alles in die boek.
    Ek gaan verseker na nog van jou boeke soek
    Ek het 8 boeke geskryf, nooit gepubliseer nie dit kos te veel – redigering en en.
    Dankie dat ek joune kan lees.
    Marléne
    072 9592092

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *