Elke oggend staan ek vroeg op. Lank voor die res van my gesin – veral die afgelope paar weke. Dit is vir my siel nodig om die stilte in te drink en daardie klein bietjie alleen-tyd vas te gryp voor die dag aan die gang…
Category: Didi Potgieter
Didi Potgieter is die voltydse Skrywer van Liefdesverhale.
