Die Dogtertjie – ‘n Gedig vir Ané

Die klein dogtertjie in my kop glo steeds dat sy drake kan verslaan in haar pienk prinsesrok, al weet die vrou wat ook daar staan die gevaar skuil in gedagtes en goeie intensies en dat die skerpste swaard, die woord nee is en die draak…