As ek myself voorstel, begin ek gewoonlik met die volgende: “Hallo, ek is Didi.” Dit is ʼn baie eenvoudige sin, maar in die stelling is daar ʼn hele lewe opgesluit.
Tag: #wysheid #johannes4
![](https://didipotgieter.co.za/wp-content/uploads/2022/08/LitNet-NS.jpg)
![](https://didipotgieter.co.za/wp-content/uploads/2022/08/Breyten-B-1.png)
Om van rigting te verander
Hoe anders sal ons antwoord op God se roeping lyk, as ons weet wat God vir ons beplan of as ons met sekerheid sy stem kon hoor?